karnivoor
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
karnivoor | karnivore |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
karnivoortjie | karnivoortjies |
Etimologie
- Van Latyn: carne (vlees, vleis) en die agtervoegsel -vorus (etend, eter).
Woordafbreking
- kar•ni•voor
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (dierkunde) 'n Dier wat slegs dierlike voedsel vreet; 'n vleiseter.
Voorbeeldsinne
- In die algemeen kan 'n mens diere as karnivore beskou as hulle hoofsaaklik ander diere vreet eerder as om plante te vreet.
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: karnivoor | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor karnivoor.