Gaan na inhoud

perdevleis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  perdevleis    
Die vleis van 'n perd was as voedsel voorberei is.
Produkte was as beesvleis bemark word bevat soms 'n beduidende hoeveelheid perdevleis.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: horsemeat(en)
Nederlands: paardenvleesch(nl)