vleis
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vleis | vleise |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vleisie | vleisies |
-
(lêer)
- Die manskappe is van groente, vleis en melk voorsien.
- Die vleis om die wond het begin genees.
- Die perske het 'n soet, sappige vleis.
| Vertalings: Voedsel | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: Spierweefsel | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vleis.