perdjie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| perd | perde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| perdjie | perdjies |
-
(lêer)
- perd•jie
- Verkleinwoord van perd. 'n Klein perd.
- «Gou op jou perdjie.»
- Gou kwaad word.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor perdjie.