pizza
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pizza | pizzas |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| pizzatjie | pizzatjies |
-
(lêer)
- piz•za
- (voeding) 'n Gereg bestaande uit 'n bodem van gisdeeg wat met bestanddele soos tamatiesous, kaas, olywe, sampioene en salami of ham belê en in die oond gebak is.
- Die moderne pizza het sy oorsprong in die Suid-Italiaanse hawestad Napels, maar intussen het die gereg wêreldwyd gewild geraak en dit word in 'n groot verskeidenheid variante aangebied.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor pizza.