plaasgevind
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | plaasvind |
| Verlede Tyd | ek | het plaasgevind |
- plaas•ge•vind
- Verlede deelwoord van plaasvind; gebeur het; afspeel het; geskied het.
- Die sluipmoord van Julius Caesar in 44 v.C., het volgens die Romeinse telling in AUC 710 plaasgevind.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|