plek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  plek     plekke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  plekkie     plekkies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Vaste oord; bepaalde ligging; lokaliteit; posisie.

    Voorbeeldsinne

Hulle broei gewoonlik op een plek, maar oorwinter elders.
Dis 'n lekker plek die.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: place(en), spot(en)
Nederlands: plek(nl)