plekke
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| plek | plekke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| plekkie | plekkies |
- plek•ke
- Nedersettings ontstaan gewoonlik op plekke waar voldoende hulpbronne soos vars water en voedsel beskikbaar is.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
-
(lêer)
- Datief enkelvoud van plek
- «Ter plekke van het ongeluk.»
- Op die plek van die ongeluk.