port
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
port | porte |
Woordafbreking
- port
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Wit of rooi soeterige wyn, oorspronklik van Oporto in Portugal.
- Posgeld; koste vir posstukke.
Voorbeeldsinne
- Is jy lus vir 'n glasie port saam met jou nagereg?
- Hy het nie port betaal nie.
Vertalings
Vertalings: port | |||
---|---|---|---|