posisie
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
posisie | posisies |
- po•si•sie
- Stand van die liggaam; manier waarop mens sit, staan of lê.
- Iets of iemand se plek; plek van waar mens iets onderneem.
- Omstandighede waarin jy verkeer; waardigheid.
- Betrekking of amp wat iemand beklee.
- Die atleet staan in posisie, gereed om weg te spring.
- In watter posisie speel jy rugby?
- Die prokureur het geen raad vir die posisie waarin sy kliënt kom bevind nie.
- Watter posisie beklee jy in die maatskappy?
Vertalings: posisie | |||
---|---|---|---|