probeer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | probeer |
| Verlede Tyd | ek | het geprobeer |
-
(lêer)
-
(lêer)
- pro•beer
- 'n Poging aanwend; beproef; toets; kyk of iets gedoen kan word, al is die uitkoms nie seker nie.
- Iran word deur die Verenigde State beskuldig dat hy probeer om 'n militêre kernvermoë te ontwikkel.
- Probeer is die beste geweer.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|