professor
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| professor | professors of professore |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| professortjie | professortjies |
- Die woord professor kom uit Latyn, waar dit "iemand wat professeer" beteken en na 'n kenner in die kunste of wetenskap, of 'n onderwyser van die hoogste rang verwys.
- pro•fes•sor
- 'n Akademiese rang (of dan titel) by universiteite en ander tersiêre onderwys- en navorsingsinstellings.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor professor.