ratel
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ratel | ratels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| rateltjie | rateltjies |
-
(lêer)
- ra•tel
- (soogdiere)
Mellivora capensis, 'n soogdier met kort bene en dik vel wat in Afrika en dele van Asië voorkom. - Speelding wat 'n lawaai maak as dit geskud of gedraai word.
- 'n Lawaai of geraas (wat aan klank van die speelding herinner).
- Ratels is karnivore, maar hulle het ook 'n voorliefde vir byekorwe.
- Die baba speel met 'n ratel.
- Gelukkig kon die werktuigkundige die ratel opgespoor en reggemaak.
| Vertalings: ratel | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | ratel |
| Verlede Tyd | ek | het geratel |
- Die geraas van voorwerpe wat teen mekaar klap.
- Jou kar ratel vreeslik, miskien moet jy hom invat vir 'n diens.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ratel.