reeks
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| reeks | reekse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| reeksie | reeksies |
-
(lêer)
- 'n Opeenvolgende ry van gebeurtenisse; 'n klomp gebeure wat op mekaar volg of goed wat langs mekaar staan met met mekaar verband hou.
- (wiskunde) 'n Opeenvolgende ry van getalle.
- Die reeks moorde maak die mense baie bang.
- Berekeninge met reekse is gewoonlik nie maklik so nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|