wiskunde
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wiskunde |
-
(lêer)
- wis•kun•de
- (wetenskap) Die studie van getalle en syfers.
- Wiskunde word algemeen gedefinieer as die studie van patrone in strukture, verandering en ruimte; meer informeel gestel, kan 'n mens sê dat dit die studie van 'getalle en syfers’ is.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wiskunde.