regering
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| regering | regerings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| regeringtjie | regeringtjies |
-
(lêer)
- re•ge•ring
- 'n Groep mense wat 'n land bestuur; staatkundige orgaan wat belas is met die uitvoerende gesag; die staatshoof met al sy ministers.
- Die regering het die bevoegdheid om wetgewing tot uitvoering te bring binne die grense van die grondgebied waaroor hy die bevoegdheid het.
| Vertalings: regering | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor regering.