res
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
res | reste |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Wat oorbly (nie gebruik of vertel is nie).
Voorbeeldsinne
- Teen hom het Sekwati, Toelare se jongste seun wat stadigaan die reste van die Bapedi weer versamel het, toe opgetrek.[1]
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Verwysings
- ↑ Maleo en Sekoekoeni, Deel 38 van The Van Riebeeck SocietyJ.F.W. Grosskopf (vertaler), Van Riebeeck Society, The, 1957