rooisuikerbos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Rooisuikerbos

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  rooisuikerbos     —  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(plante), op Wikispecies Protea grandiceps is 'n amper bedreigde protea wat endemies aan die Wes- en Oos-Kaap is.

    Hiperonieme

suikerbos

    Vertalings

  Vertalings:    rooisuikerbos
Engels: red sugarbush(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooisuikerbos.