roost

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Engels (en)

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord roost roosts

    Betekenisse

Slaapplek vir voëls, gewoonlik 'n stok of tak vir hulle om van die grond af te kan sit en slaap.

Werkwoord

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I roost
he, she, it roosts
Verlede Tyd roosted
Verlede Deelwoord roosted
Teenwoordige Deelwoord roosting
Verdere vervoegings: roost (vervoeging)

    Betekenisse

(van voëls gesê) Om op die slaapplek te sit.

    Verwante woorde

Rooster