voëls
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| voël | voëls |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| voëltjie | voëltjies |
- IPA: [fuə̯ɫs]
- vo•ëls
- فُوَوِلْسْ
- fó-ëls, fógels
- 'n Swerm voëls vlieg deur die lug.
- Voëls (klas Aves) is tweevoetige, warmbloedige, eierlêende, gewerwelde diere, wat hoofsaaklik gekenmerk word deur vere en voorste ledemate wat vlerke genoem word, asook bene wat hol van binne is.
| Vertalings: voëls | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor voëls.