rooster
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rooster | roosters |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| roostertjie | roostertjies |
- roos•ter
- 'n Traliewerk van metaal (waarop vleis o.a. gaargemaak kan word).
- Werksprogram; tabel met tye wanneer bepaalde aktiwiteite aangebied word.
- Maak die rooster skoon sodat ons kan braai.
- Volgens die rooster moet ons nou in die wiskundeklas wees.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | rooster |
| Verlede Tyd | ek | het gerooster |
- Op kos op 'n rooster gaar te maak.
- Kom ons rooster 'n vleisie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooster.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | rooster | roosters |
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [ˈrʉːstə], meervoud: [ˈrʉːstəz]
- Brits: [ˈruːstə], meervoud: [ˈruːstəz]
- Amerikaans: [ˈruːstəɹ], meervoud: [ˈruːstəɹz]
- (Amerikaans:) haan
- (Brits:) cock