Gaan na inhoud

ruarsiet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ruarsiet     —  
ru•ar•siet
(minerale) 'n Mineraal met chemiese formule RuAsS
Ruarsiet is 'n erts wat ook in Suid-Afrika gevind word.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ruarsite(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ruarsiet.