rudimentêr
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | rudimentêr | rudimentêre | rudimentêrs |
- in beginsel aanwesig, nie ten volle ontwikkel nie, elementêr
- Die baba se hart het slegs rudimentêr ontwikkel (nie volledig nie)
- Rudimentêre onderwys is slegs basiese onderwys.
- rudimentêre fase
| Vertalings: rudimentêr | |||
|---|---|---|---|