sôe

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sog     sôe, sogge  

Uitspraak

IPA [ˈsoːə]

Met Arabiese letters

سَُوگِی

Spelling tot 1909

sò-ë

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Meervoud van sog; meer as een sog.
Sien ook sogge

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sôe.

    Vertalings

  Vertalings:    sôe
Engels: sows(en)