Gaan na inhoud
Hoofkieslys
Hoofkieslys
skuif na kantbalk
versteek
Navigasie
Tuisblad
Onlangse wysigings
Lukrake woord
Lukrake Afr. woord
Woord begin met...
Kategorieë
Inligting
Geselshoekie
Huidige gebeure
Hulp
Soek
Soek
Voorkoms
Skenkings
Skep gebruiker
Meld aan
Persoonlike gereedskap
Skenkings
Skep gebruiker
Meld aan
Inhoud
skuif na kantbalk
versteek
Inleiding
1
Afrikaans
Wissel Afrikaans subafdeling
1.1
Etimologie
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Verwante woorde
1.3
Tesourus
1.3.1
Vertalings
1.4
Verwysings
Wissel die inhoudsopgawe
saamwerkprojek
Voeg tale by
Bladsy
Bespreking
Afrikaans
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Gereedskap
Gereedskap
skuif na kantbalk
versteek
Aksies
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Algemeen
Skakels hierheen
Verwante veranderings
Laai lêer
Permanente skakel
Bladinligting
Haal dié blad aan
Kry verkorte URL
Laai QR-kode af
Switch to legacy parser
Druk/uitvoer
Skep boek
Laai af as PDF
Drukbare weergawe
Ander projekte
Voorkoms
skuif na kantbalk
versteek
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans
[
wysig
]
Etimologie
[
wysig
]
saamwerk
+
projek
Enkelvoud
Meervoud
saamwerkprojek
saamwerkprojekte
Selfstandige naamwoord
[
wysig
]
Betekenisse
[
wysig
]
Dit is 'n taak of proses waarmee of waartydens 'n persoon met een of meer ander persone saamwerk. Dit word veral in die sin van 'n intellektuele projek gebruik.
Voorbeeldsinne
[
wysig
]
In die ontwikkeling van die kopiereglisensie, was dit die
saamwerkprojek
van die drie belangegroepe wat die wa deur die drif getrek het.
Selfs die prysenswaardigste
saamwerkprojekte
of samewerkingstrukture sal kerkregtelik gesproke nog nie 'n kerkverband daar kan stel nie.
[
1
]
Verwante woorde
[
wysig
]
Werkwoord:
saamwerk
Selfstandige naamwoord:
samewerker
samewerking
Byvoeglike naamwoord:
saamwerkende
Bywoord:
saamwerkende
Tesourus
[
wysig
]
alliansie
assosiasie
groepspoging
samewerking
spanwerk
vennootskap
verhouding
Vertalings
[
wysig
]
Vertalings:
saamwerkprojek
Nederlands
:
samenwerkingsproject
(nl)
o
Verwysings
[
wysig
]
↑
NGTT 2003
Kategorieë
:
Samestellings in Afrikaans
Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Soek
Soek
Wissel die inhoudsopgawe
saamwerkprojek
Voeg tale by
Nuwe onderwerp