saffraan
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| saffraan |
- saf•fraan
- 'n Spesery van die blom van die saffraankrokus.
Crocus sativus - (kleure) Die goudgeel kleur van die punt van die saffraanblomdraad.
- «Soveel van iets weet soos 'n aap van saffraan.»
- Heeltemal niks weet van 'n saak nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor saffraan.