sak
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sak | sakke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| sakkie | sakkies |
- 'n Slap, vormlose houer, gewoonlik van plastiek, papier of materiaal waarin goed gedra of gebêre word.
- Gaping in klere waarin klein voorwerpe gedra word.
- Stop die ou rommel maar in 'n sak.
- Waarom sit jy nie eerder jou selfoon in jou sak nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | sak |
| Verlede Tyd | ek | het gesak |
- Ondertoe beweeg; na benede gaan.
- Minder word.
- My hartjie, my liefie, die son sak weg, die son sak weg, die son sak weg.
- Die motor se brandstofmeter sak nou vinnig.
- As die son sak in die weste, is die luiaard op sy beste.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|