sentrum
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sentrum | sentrums, sentra |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| sentrumpie | sentrumpies |
- sen•trum
- Middelpunt of middelste gedeelte; die sentrale deel van iets.
- Invloedryke plek; gebou of punt waar bepaalde aktiwiteite gekonsentreer is.
- Sunnyside is 'n goed ontwikkelde gebied in Pretoria, direk oos van die sentrum van die stad.
- Die Carlton-sentrum is 'n 50-verdieping hoë wolkekrabber in Johannesburg.
| Vertalings: sentrum | |||
|---|---|---|---|