Gaan na inhoud

sestienklepper

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sestienklepper     sestienkleppers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sestienkleppertjie     sestienkleppertjies  
ses•tien•klep•per
(motorterme) 'n Voertuig met 'n 16-klep enjin of die enjin self.
In 1989 kom die eerste Golf GTI met 'n sestienklepper uit.

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: zestienklepper(nl)