seuns

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  seun     seuns    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  seuntjie     seuntjies  

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Meervoud van seun; meer as een seun.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

  1. Die seuns het gaan rugby speel terwyl die dogters netbal oefen.
  2. Ek het twee seuns en een dogter.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    seuns
Engels: boys(en), sons(en)
Nederlands: jongens(nl), zoons(nl)