seun

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek
'n Seun hardloop na sy pa.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  seun     seuns    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  seuntjie     seuntjies  

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [sɨə̯n], meervoud: [sɨə̯ns, sɨ̃ə̯̃s]

Write.svg Met Arabiese letters

سُیِنْ , meervoud: سُیِنْسْ

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. Kind van die manlike geslag.
  2. Knaap.
  3. Manlike afstammeling.
  4. Volgeling, leerling.

   Split-scissors.svg Antonieme

dogter

   Nuvola apps noatun.png Sinonieme

1, 2. (Swart seunskind:) oemfaan

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   "1"

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor seun.