Gaan na inhoud

simbole

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  simbool     simbole  

    Afleiding

< Frans symbole, < Latyns symbolum "merk, kenteken, simbool", < Grieks σύμβολον (sumbolon) "herkenningsteken" (van συμβάλλειν (sumballein) "saamgooi, saambring; vergelyk").
IPA: [səmˈbuə̯lə]
سِمْبُوَلِی
Meervoud van simbool; meer as een simbool.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor simbole.

    Vertalings

  Vertalings:    simbole
Engels: symbols(en)