Gaan na inhoud

sing

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek sing 
Verlede Tyd  ek  het gesing        
   
(lêer)
Klanke volgens 'n wysie maak; musikale note met die stembande voortbring.
Sy sing elke Saterdag in die koor.
sang

    Vertalings

  Vertalings:    sing
Engels: sing(en)
Esperanto: kantas(eo)
Nederlands: zingen(nl)