sang
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sang | sange |
- سَڠْ , meervoud: سَڠِی
- Handeling van te sing.
- Wat gesing word, lied, gesang, sangstuk.
- Sy het onderrig in sang en musiek ontvang.
- Die eerste sang skets die natuurskoon en klimaat van die Kaap.
- 2. gesang
| Vertalings: sang | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | sang m | |
| (met lidwoord) | le sang |
- Hulp:IPA: [sɑ̃]
-
(lêer)