sinode

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sinode     sinodes  

Woordafbreking

si•no•de

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Kerkvergadering.

    Voorbeeldsinne

In 826 hou Pous Eugenius 'n belangrike sinode in Rome waaraan 62 biskoppe deelneem.

    Vertalings

  Vertalings:    sinode
Engels: synod(en)
Nederlands: synode(nl)