sit

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search
'n Portret van 'n man wat sit.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  sit 
Verlede Tyd  ek   het gesit      

Open book 01.png Werkwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. Op die sitvlak verkeer; in 'n sittende posisie wees.
  2. Op 'n plek plaas.
  3. Tronkstraf uitdien.
  4. 'n Posisie beklee.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

  1. Sit asseblief.
  2. Ek sit jou sleutels op die tafel.
  3. As jy steel gaan jy lank sit.
  4. Piet sit op die komitee.

   Dynamic-blue-down-and-right.svg Verwante woorde

staan,

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels sit(en)
Nederlands zitten(nl)