staan
Voorkoms

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | staan |
| Verlede Tyd | ek | het gestaan |
- Om in 'n vertikale posisie van rus te wees.
- Regop op die voete.
- Geskryf/gedruk wees.
- In 'n posisie/ op 'n bepaalde plek wees.
- Voet by stuk hou.
- Jan staan al 'n uur in die ry.
- Staan op as ek met jou praat.
- Dit staan in die Bybel.
- Dis die huis wat op die bult staan.
- Ek staan by my besluit.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Stamtye | ||
|---|---|---|
| staan | stond | gestaan |
| Tydvorme | ||
| Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
| ik | sta | stond |
| jij, u | staat | |
| hij, zij, het | staat | |
| wij, jullie, zij | staan | stonden |
| Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
| sta | gestaan | staand |
- Hulp:IPA: [stan]
-
[[Kategorie:Woorde met oudio in {{|no=1}}]](lêer)