skedule
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
skedule | skedules |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
skeduletjie | skeduletjies |
- 'n Uitgewerkte rooster (program) van aktiwiteite soos dit beplan (geskeduleer) is.
- Ek sal jou êrens in my besige skedule moet inpas.
Vertalings: skedule | |||
---|---|---|---|