agenda
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
agenda | agendas |
Etimologie
- Van Latyn agenda, "dinge wat gedoen moet word".
Woordafbreking
- agen•da
Betekenisse
- Sakelys; 'n lys van onderwerpe wat op 'n vergadering behandel gaan word.
Voorbeeldsinne
- Die agenda van die komende vergadering word versprei sodat die lede hulself kan begin voorberei.
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|