skema
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skema | skemas |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| skematjie | skematjies |
- ske•ma
- 'n Goed uitgewerkte plan of stelsel waarvolgens iets gedoen of gereël word.
- 'n Skematiese voorstelling of model van iets; grafiese uiteensetting; skets of model.
- Wanneer so 'n hidroëlektriese skema eers in bedryf gestel word, word geen afval geproduseer nie.
- Die skema wys die koolstofkringloop in al sy glorie.
| Vertalings: skema | |||
|---|---|---|---|