skemer
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skemer | skemers |
- Die gedeelte van die dag óf voorafgaande sonsopkoms óf navolgende sonsondergang waartydens die hemellig ietwat dof en gedemp is, oftewel gedurende die oorgang tussen dag en nag.
- VIII In die skemer
Groen skemer om my en daarbo die maan,
Nog sekel-jong en van jaloersheid bleek
Omdat die sterre-strale blinker steek
As wat haar maanskyn werd is. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|