Gaan na inhoud

sonsondergang

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Sonsondergang.
Enkelvoud Meervoud
  sonsondergang     sonsondergange  
sons•on•der•gang
(astronomie) Verskynsel waar die son in die aand onder die horison verdwyn.
Ons het die mooi sonsondergang saam aanskou.

    Antonieme

sonsopkoms

    Vertalings

  Vertalings:    sonsondergang
Engels: sunset(en)
Nederlands: zonsondergang(nl)