Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
- Wat goed kan sny, kap of knip.
- Met 'n punt wat kan steek; 'n hoek van minder as 90°.
- Iets vinnig ruik, voel of hoor; bytende indruk op die sintuie laat.
- Onvriendelik of beledigend; 'n heftige houding of reaksie ontlok.
- Vinnig reageer en goed vinnig verstaan; fyn en noukeurig kan onderskei.
- Vleis word met 'n skerp mes gesny.
- Skerp maak.
- Skerpsinnig maak; die sintuie skerper laat waarneem.
- Mens skerp yster met yster.
- Skerp u paraatheid op. Skerp u oë en spits u ore.