Gaan na inhoud

skildwag

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  skildwag     skildwagte  
skild•wag
(militêr) Soldaat of groep soldate wat waghou (om iets of iemand op te pas).
Bartolomeu Dias was hoof van die skildwag van die koninklike hof.

    Vertalings

  Vertalings:    skildwag
Engels: guard(en)
Nederlands: schildwacht(nl)