Gaan na inhoud

militêr

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   militêr     militêre     militêrs  
mi•li•têr
Betreffende 'n land se weermag; wat met die krygswese in verband staan.
Ná die Roosrewolusie is ’n reeks hervormings ingestel om die land militêr en ekonomies te versterk.

    Afkorting

mil.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: military(en)
Nederlands: militair(nl)