skip

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
skip | skepe |
Woordafbreking
- skip
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Groot voertuig wat gebruik word om op water te reis.
Spreekwoorde
- «Die skip het met man en muis vergaan.»
- Almal het verdrink.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor skip.
Goties (got)
☞ 𐍃𐌺𐌹𐍀