skuifmodulus

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  skuifmodulus     skuifmodulusse  
Illustrasie van die skuifspanning

Woordafbreking

skuif•mo•du•lus

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(materiaalkunde) Die verhouding tussen skuifspanning en trekspanning

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: shear modulus(en)
Nederlands: schuifmodulus(nl), glijdingsmodulus(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor skuifmodulus.