skuur
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skuur | skure |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| skuurtjie | skuurtjies |
- Hulp:IPA: [skyr]
- Groterige gebou waarin goedere geberg word; pakhuis op 'n plaas.
- Hy het geweier om oor te gee waarna die skuur aan die brand gesteek is.
| Vertalings: skuur | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skuur |
| Verlede Tyd | ek | het geskuur |
- Met wrywing teen mekaar vryf; glad vrywe.
- Jy moet die mure skuur voordat jy dit verf.
| Vertalings: skuur | |||
|---|---|---|---|