slaggat
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| slaggat | slaggate |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| slaggaatjie | slaggaatjies |
- slag•gat
- Gat in 'n pad.
- Probleem waarvan mense oor die algemeen nie bewus van is nie.
- Naby Ottosdal ry hy deur ’n slaggat wat twee van die motor se bande so erg beskadig dat hy nie verder kon ry nie.
- Hierdeur vermy hy dan ook grotendeels die slaggat van sentimentaliteit.
| Vertalings: slaggat | |||
|---|---|---|---|