slankglipvis
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| slankglipvis | slankglipvisse |
- (visse)
Secutor insidiator, 'n Vis wat in die wes Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by die Oos-Kaap voorkom.
| Vertalings: Secutor insidiator | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor slankglipvis.